Skip to content Skip to sidebar Skip to footer

(Download) "Evangelie na Openbaring" by Dr Stephanus Van Der Merwe van der Merwe * Book PDF Kindle ePub Free

Evangelie na Openbaring

πŸ“˜ Read Now     πŸ“₯ Download


eBook details

  • Title: Evangelie na Openbaring
  • Author : Dr Stephanus Van Der Merwe van der Merwe
  • Release Date : January 18, 2019
  • Genre: Religion & Spirituality,Books,
  • Pages : * pages
  • Size : 297 KB

Description

WIL JY WEET!!!
AS JESUS IN MATT. 28:20 AAN DIE DISSIPELS GESÊ HET:

“HY IS MET HULLE TOT
DIE VOLEINDING VAN DIE WÊRELD”:
Waar is Jesus vandag?
Hoe kommunikeer Hy vandag met ons?
God sΓͺ ons moet die Koninkryk soek – HOE en WAAR?
Soek ons dalk op die verkeerde plek?
Word Christus se wederkoms nie met die voleinding van tye verwar nie?
Wat is die verskil tussen die Bybel en die Lewende Woord van God?
Wat verstaan ons van die begrippe: geestelik en natuurlik?
Waarom was Paulus se kerk ‘n sekte genoem?
Waar is die hemel, en hoeveel hemele is daar?
Wat verstaan ons van die lewe voor en na die dood?
Jesus het meestal eenvoudige mense gebruik vir Sy evangelie – sal dit vandag nog so wees?
(‘n Model vir die beter verstaan van
hierdie vrae word aangebied)

Besef jy dat die ontkenning van Jesus se teenwoordigheid dieselfde beteken asof Hy weer gekruisig word! (Heb 6:4-6)


Books Free Download "Evangelie na Openbaring" PDF ePub Kindle